I would like a 4m x 6m pool with heating. Pool cover needed.
We would like a beach pool, please see attached. We need the access to allow for a wheelchair user. Shape irregular, size of swimming area, 3 by 7 metres, maximum depth 1.8metres - slopes from outside into pool - please see attached for idea. Would like a Campari step allowing seating in the far side, around the deep end - to allow for sitting in the water, would like to have completed by October/November.
Hi daar. Ons het huidiglik 'n koi pond wat ons wil convert na 'n swembad. Die bouers sal die ekstra trappies uithaal en al die voorbereiding doen sodat die gat in die grond daar is. Die grootte van die swembad sal omtrent 4.5 m (L) x 3m (B) wees en diepte kan ek nog nie sê maar ek skat omtrent 1.6m diep. Ons het 'n bestaande pomp stelsel vir d koi pond maar ek vermoed ons sal die filter moet verander. Kan ek asb kwotasies kry met die volgende in gedagte: 1. Either 'n pre-fabricated swembad wat ons net in d gat kan sit of anders die sement / fiberclass swembad. Wat werk die beste stel julle voor? Eks bang vir lekkasies en krake omdat die swembad teen die huis is. 2. Ek het 4 spuite nodig wat bo oor mekaar spuit en in d swembad val 3. Ek wil graag 'n verwarmde swembad hê. 4. Dit Sal nie 'n sout swembad wees nie - slegs 'n normale kloor ene. 5. Wat moet op die bestaande pompstelsel aangepas word? ie - die drom filter byvoorbeeld. 6. Ek soek 'n aand lig - die mooi blou lig in hom. 7. Is dit moontlik om 'n glas rim om die swembad te sit v omtrent 50 cm hoog? 8. Die voorbereiding v d gat in d grond moet nog gebeur en ek skat ons sal reg wees vir installasie so by 1 Oktober. Eks beskikbaar volgende week as julle wil kom loer en kwotasies gee.