4 badroom dable gareg Linving and dating room
Hi, hoop dit gaan goed. ek wil graag die opsie oorweeg om bietjie aan te bou aan die huis wat ons gekoop het en op die bou planne gesien dat julle dit gedoen het en dalk kan jy help en raad gee, die huis is gelee in eloffsdal casper ave en ons verwag n baba dus wil ek die opsie oorweeg om nog n kamer met n leen to roof aan te bou, of dalk kan jy advies gee, die gedeelte wat ek gedink het is waar op die planne "Patio" gemerk is in kort 2 mure te bou die sitkamer venster te skuif na die nuwe kamer , die sitkamer venster toe te bou en n deur te plaas, en dalk n klein venster langs die sitkamer duer te plaas, ek heg vir jou fotos aan, dalk kan jy help, baie dankie
Building plans
Double storey 3 bedroom, house two bathrooms, open plan living, dining and kitchen.
Lounge planning, colour scheme, biscuit coloured sofa, queen ann or wingback chairs, art above fireplace and colourscheme
We have a lounge and bedroom that we would like some assistance with design ideas
Extending RDP
House extension, maybe with 2 more bedrooms and a garage